| Modulekode | DRA 702 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Hierdie module ondersoek die teoretiese en praktiese komponente van verskillende benaderings tot optrede in geselekteerde teater- en mediakontekste. Die module ondersoek gehoor/akteurverhoudings met die doel om aanvaarde modelle te bevraagteken, ten einde innoverende maniere te bevorder waarop optredes gekonseptualiseer en aangebied kan word. |
| Modulekrediete | 45.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 4 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Drama |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App